We use cookies to personalize and enhance your experience on our website. Visit our Privacy Policy to learn more. By continuing, you agree to our use of cookies.
As a Nurse, it takes a lot for me to trust a doctor, but Dr Coetzer is a doctor with compassion, but also not hesitant to reprimand you if you do not adhere to what he asks you to do. Knowledge of medicine is excellent. Easy to talk to. Excellent doctor, that I feel comfortable with.
Dr Coetzer is an excellent doctor, compassionate and friendly. Feels as if he is family.
Dr. Thomas was ons jarelange huisarts 1988 tot 2004. Sy 2ling was in my Gr. 2 klas Laerskool Kruinsig. Hy is 'n uiters professionele, dierbare mens. Sy verhouding met Jesus Christus, menslikheid en werksetiek laat sy pasiënte veilig voel. Hy het ons seun Derick se been gered, nadat hy baie ernstig beseer was a.g.v. 'n motorfietsongeluk. Derick se been het na operasie infeksie gekry. Dr. Coetzer se kennis wat hy tydens sy weermagdae opgedoen het, het ons seun se been gered. Ons dogter Dulinda asook ek, is akute asmalyers. Dr. Coetzer het altyd die ekstra myl vir ons geloop. Ek beveel hom met vrymoedigheid aan. Met groot dank Marietjie Taljaard
Daar is nie n better GP as Dr Thomas Coetzer nie ons ry van Witbank af om hom te sien
Very professional. Conveniently located. Friendly staff.Rooms very clean.Near central town.
Goeie dag Ek was baie bekommerd toe ek van Durban kemptonpark to trek,ek het n wonderlike dokter gehad (Dr Wessels), maar ek moet se ek is baie gelukkig met Dr Coetzer.
Ek's al van 1992 n pasient van Dr Thomas, hy was nog altyd 'n ster, my altyd vriendelik en behulpsaam gehelp.
Uitstaande diens. Kan Dr. Coetzer enige tyd aanbeveel. Sy diagnose is UITSTEKEND. Hy stel werklik belang in ’n mens en jy voel nie net soos ’n nommer nie. Dankie, Dr. ek waardeer jou in my lewe. Die personeel en Apteek is ook altyd baie behulpsaam en vriendelik.
Excellent service! Highly recommended.Have been a patient of Dr Thomas Coetzer for several years.