Volgens my, die beste dokter by Medicross. Ek beveel hom by al my kollegas en vriende aan. Hy is baie verstaanbaar en UITSTEKEND in sy veld. Baie beslis `n groot aanwins vir Medicross.
Beste Dokter by Medicross. Altyd daar vir ons in nood. Hy het baie deernis en sy diagnose is altyd in die kol.
Baie goeie dokter, en laat jou baie op jou gemak voel. Gewoonlik spot on met sy diagnoses.
Baie goeie en vriendelike Dokter. Altyd daar as jy hom nodig het. beveel hom verseker aan.
This Dr is sincere, truthful, down to the point, and an amazing GP. I would recommend him anyday