Dr. Twn Van Schalkwyk

General Practitioner

(12 recommendations)
Photo of Dr. Twn Van Schalkwyk

Dr. Twn Van Schalkwyk

General Practitioner

(12 recommendations)
  • Gp - Rustenburg Medicross

    • Cnr Von Wielligh & President Mbeki Road
    • Rustenburg
  • Tel: ... (Click to view)
  • Opening Hours:
    08:00 to 17:00 (Mon-Fri)
    08:00 to 13:00 (Sat)
    10:00 to 12:00 (Sun)
RecoMed Guarantee
RecoMed practitioners typically respond to appointment requests within an hour during the work day. In the unlikely event you do not get a response, the RecoMed team will follow up on your behalf.
  • About Us
  • Recommendations
  • Pricing
  • About Twn

    This practice doesn't provide this information.

    • Most recent recommendations
    Add Your Recommendation
    Overall
    Bedside Manner
    Wait Time

    Dr TWN van Schalkwyk is a good doctor, I would recommend him any time of the day.

    by
    Overall
    Bedside Manner
    Wait Time

    Ek is by Dr. van Schalkwyk al meer as 3 jaar en is nie 'n dag spyt nie. Dr. van Schalkwyk is altyd bereid om te help en altyd met bedagsaamheid. Beste Dr. in Rustenburg sal hom altyd aan beveel vir enige iemand.

    by
    Overall
    Bedside Manner
    Wait Time

    BEST GP IN SOUTH AFRICA ..... BY FAR!!! I WOULD RECOMMEND HIM TO ANY PARENT, PATIENT OR OLDER PERSON.

    by
    Overall
    Bedside Manner
    Wait Time

    The best Doctor I have ever interacted with and he has been my family Dr for over 6yrs.

    by
    Overall
    Bedside Manner
    Wait Time

    Beste dr in Rustenburg. Was met altwee my swangerskappe ook by hom.Sal hom aanbeveel vir enige iemand - van jonk tot oud.

    by
    Overall
    Bedside Manner
    Wait Time

    I fully agree that Dr Twn Schalkwyk is the best. He has been taking care of my family and visitors for +_ 15 years.

    by
    Overall
    Bedside Manner
    Wait Time

    Beste dr kan hom enige tyd bel vir enige raad en hulp hy is 'n wonderlike dokter en ons hele familie is by hom. Al ons hele lewe lank... .

    by
    Overall
    Bedside Manner
    Wait Time

    Ons dokter vir 32jr. Stap meer as die x-stra myl saam. Is daar vir ons familie ook as dit nood is. Pragtige mens.

    by
    Overall
    Bedside Manner
    Wait Time

    Beste dokter in die die wêreld vir my! Ons het Centurion toe getrek en ek het steeds deur gery om hom te kom sien! Sal nooit na iemand ander toe gaan nie en sal hom altyd aanbeveel, goedpraat en verdedig teen mense wat nie van hom sou hou nie. Ons is by hom vanaf my eerste swangerskap (nou al 7 jaar) hy het my lewe gered met die komplikasies en met my 2de swangerskap, ook deur gery na hom toe. Daar is NIEMAND beter nie.

    by
    Overall
    Bedside Manner
    Wait Time

    Ons is al 38 jaar by Dr Niel van Schalkwyk. Hy is 'n puik dr ons hele familie is by hom as dr. Hy is altyd beskikbaar as ons skakel vir noodgeval. Hy het ook my keiser 18 jaar terug gedoen met my enigste seun. Hy was so opgewonde om te kom was sommer maand te vroeg. Dr Niel van Schalkwyk is ons superhero ek beveel hom graag aan vir jonk tot oud. Hy voel vir ons al soos familie. Al het ons 'n traan om te pik sal hy nog troos en vir ons bid ook. Hy was ook 16 jaar gelede by my huis net na my broer op 24 in my Ma se arms dood is aan heroien overdose. Hy het ons kom spuit ons getroos en bygestaan. Hy is vir my ''engel van God met kragtige hande wat enige iets en iemand sal kan genees. Hy kan troos, raad gee, preek soos my seun se', gesond maak, plan maak om jou te help as jy nie medies het nie met goedkoper medisyne wat presies dieselfde werk doen. Ek dank God elke dag vir die jare wat ons al saam Dr Niel van Schalwyk stap. ALLE EER AAN GOD ONS VADER DAT HY HOM SOLANK VIR ONS SPAAR.....ONS HET HOM BAIE LIEF HY VOEL SOOS FAMILIE

    by
    Overall
    Bedside Manner
    Wait Time

    I enjoy Dr van Schalkwyk because he's a very good and friendly doctor! Sometimes we wait a bit too long

    by
    Overall
    Bedside Manner
    Wait Time

    Beste dokter ooit,luister altyd,verduidelik als en gee oplossings. Sal nie van dokter verander nie, nooit

    by
    • Funds and Pricing

    Rates


    This Practitioner has not published any rates.