Dr. Rentia Pieterse

General Practitioner

(23 recommendations)
Photo of Dr. Rentia Pieterse

Dr. Rentia Pieterse

General Practitioner

(23 recommendations)
  • Gp - Gezina Medicross

    • 15B, Gezina Shopping Centre 593 Nico Smith Street, Gezina
    • Pretoria North
    • Pretoria
  • Tel: ... (Click to view)
  • Opening Hours:
    07:30 - 18:00 (Mon - Fri)
    08:00 - 13:00 (Sat)
  • Qualifications:
    M Phar Med - University of Pretoria (2007) , MBChB - University of Pretoria (2001)
  • Languages:
    Afrikaans English
RecoMed Guarantee
RecoMed practitioners typically respond to appointment requests within an hour during the work day. In the unlikely event you do not get a response, the RecoMed team will follow up on your behalf.
  • About Us
  • Recommendations
  • Pricing
  • About Rentia

    This practice doesn't provide this information.

    • Most recent recommendations
    Add Your Recommendation
    Overall
    Bedside Manner
    Wait Time

    NOG ALTYD NET VRIENDELIKE EN GOEIE DIENS BY MEDICROSS EN DR PIETERSE GEKRY HOEF OOK NOOIT LANK TE WAG. DANKIE VIR GOEIE DIENS

    by
    Overall
    Bedside Manner
    Wait Time

    Dr Rentia Pieterse is 'n uitmuntende huisarts en het boonop ook opleiding in aptekerswese. Sy is gefokus, toegewyd, empaties en deeglik. Baie dankie!

    by
    Overall
    Bedside Manner
    Wait Time

    Dr Pieterse is altyd vriendelik en bedagsaam en betyds. Sy doen altyd moeite om 'n pasiënt te help.

    by
    Overall
    Bedside Manner
    Wait Time

    Very friendly, professional and mostly on time. Accurate diagnoses and follow-up

    by
    Overall
    Bedside Manner
    Wait Time

    Dr. Rentia is 'n uitstekende dokter met 'n ewe indrukwekkende kennis van aptekerswese. Ek sal haar enige tyd aan beveel.

    by
    Overall
    Bedside Manner
    Wait Time

    Goeie diens en wagtye nooit te lank. Luister na jou problem en gaan uit haar pad on die oorsaak te soek.

    by
    Overall
    Bedside Manner
    Wait Time

    I absolutely love Dr Rentia Pieterse. She is patient, kind, caring and empathetic. Her diagnosis has always been spot on. She's my hero. I would highly recommend her to anyone. Dankie dr Rentia. Weet nie wat ons sonder jou sal doen nie. Al 11 jaar ons dokter.❤🌹

    by
    Overall
    Bedside Manner
    Wait Time

    Good diagnosis, lovely lady. She has been my Doctor for a very long time and has always been efficient She is a dr who cares about her patients

    by
    Overall
    Bedside Manner
    Wait Time

    Sy is baie vriendelik en behulpsaam. Sy is baie oulik met kinders en maak kinders rustig. Sy is n top dokter

    by
    Overall
    Bedside Manner
    Wait Time

    Dr Rentia is alreeds 'n paar jaar my huisdokter en is 'n uitmuntende arts sowel as persoon. Sy spandeer tyd met haar pasiênte en voel soos familie. Sy is die beste dokter wat ek nog ooit by was. Juanita Steenkamp

    by
    Overall
    Bedside Manner
    Wait Time

    Dr Rentia ons gesin huisdokter al vir 15 jaar. Pragtige mens, gee regtig om vir haar pasiënte en sal altyd ekstra moeite doen. Ons beskou haar al as deel van die familie.

    by
    Overall
    Bedside Manner
    Wait Time

    Wonderlike Dr, al 15 jaar ons arts. Voel soos familie. Hoop sy sal nog vir baie jare ons huisdokter wees. Cathleen De Bruin

    by
    Overall
    Bedside Manner
    Wait Time

    She takes her time does not rush to finish. She is patient and explains everything in clear terms. I always feel satisfied after every consultation.

    by
    Overall
    Bedside Manner
    Wait Time

    Dr. Pieterse is 'n wonderlike omgee-mens. Altyd vriendelik en begrypend! Vir 'n beter dokter kan ek nie vra nie!

    by
    Overall
    Bedside Manner
    Wait Time

    Dr Pieterse has been known to me for more than 13 years, although I do not always see her when I visit Medicross. On the occasion where I did need to see her thorough examining of me as the patient, her patience and true caring is heartwarming and welcoming and makes me as the patient feel better already. She is a true asset to the practice.

    by
    Overall
    Bedside Manner
    Wait Time

    n Groot dankie aan Dr Pieterse wat my akkuraat en vinnig by n spesialis uitgekry het na ek by vorige artse van een punt na n ander gestuur is. Baie dankie vir jou insig, empatie en akkuraatheid. Jy is n uitmuntende persoon. Petro Venter

    by
    Overall
    Bedside Manner
    Wait Time

    Deur al die jare was Dr Pieterse nog altyd vriendelik, professioneel en behulpsaam. Sy is uitmuntend met diagnose en vewysings indien nodig. Gezina Medicross lewer ook altyd goeie diens.

    by
    Overall
    Bedside Manner
    Wait Time

    Dr Rentia is my GP for more than 10 years. She gives her undivided attention with every visit. Her knowledge is astonishing. Being professional, though caring, is her trademark.

    by
    Overall
    Bedside Manner
    Wait Time

    Dr Pieterse is n 5 ster dokter & ek sal haar enige tyd aan beveel. Haar vriendelike glimlag laat mens klaar beter voel

    by
    Overall
    Bedside Manner
    Wait Time

    simple the best .baie dankie vir die beste doc. You are one of the best. thanks

    by
    Overall
    Bedside Manner
    Wait Time

    Excellent service by Dr , she is professional and thorough! She is great with kids and explains conditions or symptoms in an easy to understand manner!

    by
    Overall
    Bedside Manner
    Wait Time

    Fantastiese doktor, wat eers seker maak dat medikasie eers gebruik word om operasies te vermy. Verduidelik ook presies wat fout is met jou siektetoestand en die medikasie wat sy voorskryf verduidelik sy presies hoekom dit sal werk.

    by
    Overall
    Bedside Manner
    Wait Time

    Dr Pieterse altyd vriendelik en behulpsaam.Al baie jare my Dr. beveel enige tyd aan,

    by
    • Funds and Pricing

    Rates


    This Practitioner has not published any rates.