Unsupported browser! This website provides functionality that your browser does not support. We recommend using the latest version of major browsers such as Google Chrome or Mozilla Firefox.

Dr. C.M. La Cock

General Practitioner

Medical Services (5 recommendations)
Photo of Dr. C.m. La Cock

Dr. C.M. La Cock

General Practitioner

Medical Services (5 recommendations)
    • 651 Rhys Avenue
    • Les Marais
    • Pretoria
RecoMed Guarantee
RecoMed practitioners typically respond to appointment requests within an hour during the work day. In the unlikely event you do not get a response, the RecoMed team will follow up on your behalf.
  • Recommendations
    • Most recent recommendations
    Overall
    Bedside Manner
    Wait Time

    Dr La Cock is my dokter van sy by haar Gezina praktyk begin het en ek gaan na geen ander dokter, behalwe as sy nie daar is nie en ek regtig moet. Sy is soos 'n vriendin wat regtig jou beste belang op die hart dra. Sy is 'n deeglike dokter en ek beveel haar aan by almal wat vra vir 'n dokter. Wendy Fourie

    by
    Overall
    Bedside Manner
    Wait Time

    Dr La Cock is die beste dokter wat ek al gaan sien. en ek het al baie gesien want ons trek baie rond. Sy is n regte mense mens , sy luister na als wat jy wil se en doen goeie werk om te kyk of sy n oplosing kry. Sy gee om oor ha mense , sy is nie net n dokter wat patiente so gou in en uit wil he nie sy is een wat wil seker maak jy as persoon is emotioneel ook gesond... Sy is die beste

    by
    Overall
    Bedside Manner
    Wait Time

    Dr Carien la Cock is een van die beste drs wat ek nog mee te doen gehad het. Ek het so twee jaar terug gedink ek is klaar met die wêreld en my hele liggaam het dit uitgeskreeu. Ek was gees, siel en liggaam moeër as moeg. Ek het vir Dr Carien gaan spreek en sy was voorwaar 'n engel wat haar vlerke onder my vlerke gesit het en my weer gehelp het om te vlieg. Was dit nie vir dr Carien la Cock nie weet ek nie waar ek vandag sou wees nie. Sy is voorwaar 'n positiewe, opregte, eerlike omgee mamma en beslis dr. Sy is pragtig van binne en ook van buite. Haar oë straal al glimlag sy nie. Ek verruil haar vir geen ander GP nie want sy is "SIMPLY THE BEST". Dankie dr Carien vir jou omgee hart en glimlag, bly soos jy is want jy is baie spesiaal en baie kosbaar en dankie dat jy altyd tyd maak vir jou pasiënte. Dankie vir u tyd altyd spesiaal aan my en my twee meisiekinders gegee. Ons waardeer dr opreg. Alle seën vir dr want u is 'n groot seën vir ons. Liefdetjies ons 3'tjies

    by
    Overall
    Bedside Manner
    Wait Time

    Dr La Cock is 'n uitstekende dokter. Sy is een van daardie dokters wat hoor wat fout is, maar alles in elk geval nagaan. Sy doen haar werk deeglik en sy is 'n mense mens. As ek as mamma met haar gesels met 'n siek baba, dan gesels ek nie met 'n dokter nie, maar met 'n mamma wat verstaan. Dokter La Cock, jy's 'n uitstekende dokter. Wendy Fourie

    by
    Overall
    Bedside Manner
    Wait Time

    Dr La Cock has been my GP for almost 5 years now. We have come a long way in diagnosing and treating different ailments. I trust her with my life because she invests in her patients and she is caring towards them. She is serious about her work and always have my best interest at heart.

    by