Vir die eerste keer is ek nie meer bang vir n tandarts nie. Wonderlike men's. Ek sal beslis na hom teruggaan.
Thank you for a stunning experience at the dentist. No pain experienced at all. Thorough work and stunning bedside manners. Will really recommend to any person. My kids love him.
Ek sal hom beslis aanbeveel vir volwassenes en kinders. Hy is baie deeglik en presies. Die beste inspuiting wat ek nog gekry het! Ek sal beslis terug gaan.